Hand grootmaak

South Africa
August 29, 2006 7:50am CST
My baba is 3 weeke oud en is op NUTRIBIRD A19. Ek wil weet of ek genoeg kos gee, het 43g geweeg die 13 Aug en weeg nou die 29 Aug 136g. Dan wil ek ook weet hoe moet die poepoe lyk???
No responses